Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die item is in 'n baie mooi en goeie toestand behalwe dat die twee vlerke van die pot self se onderpunte afgebreek was en terug gelas is. Sien 2 fotos van vlerke. Met die helder kleure is dit egter skaars opsigtelik en doen nie afbreuk aan die voorkoms daarvan nie. Hierdie is egter 'n geleentheid om 'n Ardmore stuk van hierdie aard en detail te bekom wat vandag vir ongeveer R25000 plus sal verkoop.
Lengte voor tot agter = 40 cm
Hoogte = 33 cm
Breedte vlerk tot vlerk = 25 cm
Die delikaatheid van die stuk sal eintlik afhaal vereis of so nie per koerier. Dit kan gereël word met Koper.
Betaling binne drie dae asseblief.
Hierdie item is oop net vir Monaco_1981 se aanbod van R5000