Net Voor die Droogte my Breek, `n Reis na Stories van Gister - Anoeschka von Meck

Net Voor die Droogte my Breek, `n Reis na Stories van Gister - Anoeschka von Meck

Secondhand 1 available
R135.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649196846

2019 sagteband met 312 bladsye in baie mooi toestand.

Daar is swaarkry in ons land waarvan min die werklike omvang verstaan, veral diegene wat knus deur stede omvou word. Maar reis jy net 'n paar uur in amper enige rigting van hierdie stede waar water in jou naaste kraan is en jou middagete gerieflik op die naaste winkelrak wag, is dit soos 'n ander wereld, die verwoestende droogte wat mens en dier op hulle kniee het,  stukkend, gebreek, letterlik sterwend, onmenslike verhale van verliese, sterwende diere en boere wat opgee, oppak en wonder of dit die moeite werd is om nog te lewe. Maar, hier vind jy ook verhale van hoop, mense wat in 'ngebroke wereld opnuut uitreik na mekaar, konvooie voer wat aangery word van dele wat wel goeie reens gehad het, iemand wat R10 afknyp om 'n droogtehulpfonds te ondersteun - want vele tien rande maak dat daar brandstof is vir 'n vragmotor om 'n vrag geskenkte voer weg te neem. Verhale van droogte binne die droogte, van siektes en seer en vashou aan Hoop ver bo menseverstand. Dit is hierdie verhale wat Anoeschka gaan haal het op haar reis van Calvinia na Gamoep, tot amper by die Botswana grens oor Vanderbijlpark, Bultfontein om na Jansenville en Aberdeen en oorvertel word in Net voor die droogte my breek. Hierdie stories van hoop wat aan ander mense wat hulself ook in 'n 'droogteᅮ'bevind, hoop sal bring. Net voor die droogte my breek is 'n inspirerende boodskap uit die hart en mond van mense wat te midde van swaarkry met verwagting vorentoe beur.

Add to cart

Recently viewed

See more
Leonore Veenemans - Vinyl LP - Opened - Very-Good+ Quality (VG+)
New
R149.00
59% OFF
ANDREA PIRLO - PANINI CHAMPIONS LEAGUE ADRENALYN XL 2012/2013 - `RARE` `LIMITED EDITION` CARD
New
R450.00 R1,100.00
Main Brush Roller Brush for Anker Eufy Robovac L70
New
R304.00
500GB HGST - 3.5" SATA 7200rpm 16MB Desktop HD
New
R1,119.00

Similar products

LA, ’n reis na die lig - Ferreira, Ansja
New
R270.00
Die Reis na Paternoster
Secondhand
R350.00
Van die Kaap tot Kilimandjaro - Die Voetspore reis
Secondhand
R99.00
Meer as net 'n ma: stories en raad uit die hart van Die Naguilklub - Lente Swift
Secondhand
R85.00