Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Macmillan, 1984,eerste uitgawe. Hardeband in goeie toestand, rakskawing onder, randte gestamp,maar styf en netjies. Eienaar naam op eerste los voorblad. Stofomslag is heel en netjies. 461 pp.
Newman se Voëls van Suider-Afrika is 'n boek wat die voëls wat in die Suider-Afrika voorkom, beskryf en is een van die streek se voorste veldgidse. Dit beskryf en illustreer al die voëls wat in Suider-Afrika voorkom, selfs die seldsaamste swerwers en die seevoëls van die suidelike oseane. Die illustrasies is ook van Kenneth Newman - wat een van die voorste voëlkunstenaars in Suid-Afrika was.
Meer as 2000 illustrasies op 209 kleurplate.