Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Newman se Vols volgens Kleur bied vir die beginnervolkyker 'n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste vols volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van di nuttige gellustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone volname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte.