Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 Uitgawe in hardeband met stofjas. Dit is die verhaal van Anderson se ontdekkingsreis. Hy was die jong Sweed wat die eerste Blanke was wat oorland van Walvisbaai tot by die fabelagtige Ngamimeer in die hedendaagse Botswana gereis het. Die boek is netjies en vry van beletsels.
Toestand 8/10.