This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2724

Similar products

Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post
Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post
Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post
+2
Sold

Ngnô, Renoster van die Duine -- Jan J. van der Post

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
HJGC
Bob Shop ID
582902644

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 

        Eerste Uitgawe, Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1967, Hardeband met omslag in plastiek - Jeugliteratuur - 127 pp.

"Ngnô, renoster van die duine is n San wat lank by die wit boer Magiel bly en sodoende verloor sy eie mense vertroue in hom. Wanneer Magiel dood is, wil hy terugkeer na hulle toe, maar dit vat lank om weer hulle vertroue te wen. Hierna volg daar n stryd teen die Duitsers vir oorlewing.
Jan J. van der Post se ernstige skryfwerk begin toevallig. Vir jare het hy n outentieke San pyl-en-boog (met egte giftige pyle) in sy besit. Wanneer sy kinders groter word, besluit hy om veiligheidshalwe daarvan afstand te doen en adverteer dit in n koerant. Twee verslaggewers besoek hom om uit te vind waar hy hierdie goed bekom het en hy vertel sy lewensverhaal aan hulle, waarna n groot artikel oor sy verblyf onder die San in die koerant verskyn. n Vriend lees die berig en moedig hom aan om sy ondervindinge neer te skryf en toe n uitgewer hom met dieselfde versoek nader, skryf hy sy eerste boek. Die sukses hiervan moedig hom aan om hom hierna feitlik uitsluitlik aan sy skryfwerk te wy.
Hy spits hom in sy skryfwerk veral toe op Namibië en die San se leefwyse en verhaal hulle mites en fabels benewens sy eie avontuurverhale. Sy boeke is ryk aan inligting oor hierdie feitlik uitgestorwe gemeenskap se kultuur en denkwyse en verkry daarom tereg Africana status. Die sketse in sy boeke is deur François Krige en homself gedoen. Sy boeke word in onder andere Duits, Deens, Noors, Russies en Engels vertaal. -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Customer ratings: 1 ratings

Book is in mint condition. Thank you for great service.
20 Apr 2023