Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kalashnikoff, 'n Siberier van geboorte was gedurende die eerste wereldoorlog 'n ruk lank Jumper se baas en het diep onder die indruk gekom van die swart hings se wysheid, moed en lojaliteit, eienskappe wat jumper 'n legendariese figuur in die die Siberiese Leer gemaak het.
1963 Haum Kaapstad Afrikaanse ed. hardeband met stofomslag, goed gebind skoon wit bladsye, 170 bladsye, stofomslag skeure om rante.