Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nie uit onsself nie deur Catherine Marshall vertaal deur Timo Kriel (1e uitg 6e druk 1989) - 'n Vrou se pelgrimstog in geloof. Groot A5, hardeband, 250 bls. Buiteblad redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Groen 'highlights' op sommige bladsye.