Nie vir Ma's nie - 'n Kookboek vir pa's en kinders
2 were available / new
Indicative market price:
R165.00
R75.00
55% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Nie vir ma's nie 'n Kookboek vir pa's en kinders - Saamgestel deur Karin Behm-Joubert en Daleen van der Linde - Lapa - 2010pp, eerste uitgawe - Pragtige volkleur foto's - Sagteband.
Posgeld en verpakking R35.00
Hierdie boek bevat heerlike resepte vir ontbyte, ligte etes, voorgeregte, kitskos, aandetes, bykosse, braai disse, nageregte, teetyd-versnaperinge en smulgoed vir smulpape. Buiten heerlike resepte, is daar ook 'n hele hoop wenke wat kosmaak sommer kinderspeletjies maak.
Met die titel word ma's verban uit die kombuis. Pa en kroos sal dit so geniet om hierdie maklike, lekker resepte te beproef dat Ma dalk nooit weer haar "koninkryk" terugkry nie!