Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hersiene uitgawe se tweede druk van 1962 - sonder stofomslag - beige buiteblad nie meer 100% skoon nie - lyk of daar 'n druppel hot chocolate in die middel gemors het.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.