Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n puik toestand. >>> Daar's n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hys baie handsome en het boonop n hoofrol in n nuwe sepie. Nou soek die igers na n meisie vir n byrol. Shani is vasberade om die rol in te palm maar Sunette gaan ook vir die oudisie en natuurlik Rachelle. Min mense is bestand teen Sunette se wasige skoonheid en Rachelle was die Face of the Future. Wie gaan die rol kry?