Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in uitstekende toestand. >>> Die buiteblad van In die land van Eenoor is visueel treffend en sal waarskynlik die meeste mense nuuskierig maak oor die inhoud. Die boek kan gesien word as ’n outobiografiese vertelling van Louise van Niekerk se ervaring om ’n groep persone wat gehoorgestremd is op te lei as regisseurs en kameramanne vir die televisiebedryf. Die vertelling begin hoe sy hierdie onderneming begin het en geleidelik uitgebrei het, totdat sy ’n span werkers, wat almal gehoorgestremd was, moes bestuur.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.