Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skone Kunste in Suid-Afrika - Deel 1- P.J. Nienaber - 1951 - Afrikaanse Pers-Boekhandel - hierdie boek is in 'n mooi toestand en nog baie stewig gebind - 235pp, swart en wit afdrukke - Die boek gee die leser 'n goeie beeld van ons vernaamste vroee kunswerke.
INHOUD:
Argitektuur (o.a. Geskiedenis van boukuns in SA - G. Moerdyk)
Beeldhoukuns (o.a. Anton van Wouw en Fanie Eloff)
Musie (o.a. 'n oopstel oor die musieklewe 1962-1900)
Skilderkuns (o.a. Thomas Baines, Hugo Naude, Pierneef, Maggie Laubser en Cecil Higgs)
* N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.