Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Niklaas van Rensburg -
DIE SIENER. R400 (Sagte Band Boek)
A.W.G. Raath
Raath plaas die Siener teen die agtergrond van sy gesinslewe, sy goddienstige omgewing,die pioniers- gemeenskap in die Wes - Transvaal waarbinne hy geleef het, die Veldslae tydens die Anglo- Boereoorlog en die epiese tog na Suidwes in die Rebellie van 1914 - 1915.