This auction has been won.
View other items offered by JanStrydom70291
Leading
Psyche232205 1 × R880.00
10 Nov 19:37
Runner-up
Janniesp7848 1 × R870.00
26 Oct 06:06

Similar products

Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath
Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath
Sold

Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R880.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
628067823


Niklaas van Rensburg - Die Siener, deur prof AWG Raath



Hierdie is by verre die mees omvattende boek oor Siener Van Rensburg wat

ek al ooit gelees het, met baie fotos wat ek voorheen nog nooit besigtig het nie.



Baie netjies


Sagteband met 431 bladsye


Skoon boek met geen naam, notas of onderstreep nie


Grootte : 25cm X 20cm X 2,5cm

Prof Raath skryf onder andere ter inleiding :


·        Vir diegene wat saam met die Siener na die misterieuse dieptes van die stilte gaan, kom die sentrale kern, die groot idee in die Siener se lewe en in sy mistieke tekste al hoe helderder in die oog.


·        Die boek is ook bedoel vir hulle wat vra na die inhoud van wat die Siener werklik gesien het en wat dit beteken.


·        Die Siener se bedoeling met die oordrag van sy sielskennis was dat mense deurentyd gereed moet wees vir wat in die gebroke wêreld vir hulle voorlê en ten spyte van alles die geloof behou.


·        Wanneer die intellek volkome passief is, kan die geboorte van die ware goddelike ken- nis in die grond van die intellek plaasvind.


·        God laat alle mense "in die stof buk" - 'n waarheid wat genl. Kemp tydens die Rebelletog na Duitswes moes leer sodat niemand kon sê dit is die generaal of die Siener wat die volk gered het nie, maar God alleen.


·        Vir Niklaas van Rensburg was al wat die volk weer sal red, 'n terneergeboë gees, afsterf van vertroue op die vleeslike arm en ernstige en volgehoue gebed dat die Here weer sy aangesig oor die volk sal verhef.
 
Lees in hierdie boek ook oor : Boereoorlog, Generaal Koos de La Rey, Generaal CR De Wet, Generaal Jan Kemp, Generaal Manie Maritz, Generaal CF Beyers, Boy Mussmann, 1914 Rebellie, Jan Smuts en Louis Botha, Lord Methuen.