Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Liesbet Uys
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Lydia Richter is die mooi swartkopdogter van 'n bosbouer wat vir die ryk Maasdorpfamilie werk. Selfstandig soos sy is, het sy elders 'n heenkome gevind, want sy wou so min moontlik met die hooghartige Zelda Maasdorp te doen hê. Vir dié middeljarige vrou was Lydia ook nie goed genoeg om met haar jongste seun, Len, bevriend te raak nie.
Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie en 'n geheime verhouding ontwikkel tussen Lydia en Len. Tot die oudste Maasdorp, Josef, op die toneel verskyn. Kort-kort kom Lydia op vreemde maniere met hom in aanraking.
Soos weer gebeur toe Lydia dink sy kan van die Maasdorps wegkom deur in Durban vir 'n bekende Amerikaanse skrywer as sekretaresse te gaan werk.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.