Nimf van die Berge - S Lingua - 1959 Nimf van die Berge - S Lingua - 1959 Nimf van die Berge - S Lingua - 1959 Nimf van die Berge - S Lingua - 1959
Nimf van die Berge - S Lingua - 1959 Nimf van die Berge - S Lingua - 1959 Nimf van die Berge - S Lingua - 1959 Nimf van die Berge - S Lingua - 1959

Nimf van die Berge - S Lingua - 1959

1 available / secondhand
R10.00 minimum increment
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646083369

Susanna Myburgh Lingua was op 10 November 1921 in Oos-Londen gebore. Sy gaan skool op Aliwal-Noord en matrikuleer dan in Oos-Londen. Sy studeer verder aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1948 trou sy met die Italianer Guiseppe Lingua en drie kinders word uit die huwelik gebore. Susanna M. Lingua is in 1997 oorlede.


Op sestienjarige ouderdom begin sy skryf, maar haar loopbaan as skrywer begin eers in 1952 in alle erns wanneer haar eerste manuskrip vir publikasie aanvaar word. Sy spits haar veral toe op romantiese liefdesverhale wat dikwels op eksotiese afgeleë plekke afspeel. Anita Hamman maak in Nimf van die berge (1959) planne om op die erfplaas Hammanskloof te gaan boer. Gustav Erlank is die kwaai jong eienaar van die buurplaas, Rietvlei. Kort voor lank begin Anita jaloers raak op die beeldskone Wanda, wat geen geheim daarvan maak dat sy trouplanne met Gustav het nie.


Vermoedelik die eerste 1959 uitgawe, is die boekie in goeie gebruikte toestand.

I prefer using recycled packaging materials as far as possible.

*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.

*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.

*I reserve the right to close auctions early.

Happy bidding!

Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦


https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01


Add to cart

Recently viewed

See more
15W 18V 27*19cm IP65 Polycrystalline Solar Panel with USB Port+4Pcs Suction Cups
R578.00
Car Steering Wheel Module 1K0953549CH Fit For VW Golf Jetta Tiguan 1K0953549BK
R2,715.00
BELGIUM ARMY DRIVERS LOGISTICAL CAP BADGE- NO LUGS
R50.00 No bids
Psychology Today Monthly Volumes - 42 Issues in total
R650.00

Similar products

NIMF VAN DIE BERGE - S LINGUA
R25.00
DIE SAGTER GLANS deur Anel van den Berg. 1959 first edition.
R325.00
Die afwesigheid van berge - Louis Esterhuizen
R200.00
9% OFF
Op Vleuels van die Tyd - Susanna M.Lingua
R290.00 R320.00