Nimf van die Berge - S Lingua
Nimf van die Berge - S Lingua
Nimf van die Berge - S Lingua
Nimf van die Berge - S Lingua

Nimf van die Berge - S Lingua

1 available / secondhand
R40.00
Ends 1 Jun 24 19:45
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615225981

Susanna Myburgh Lingua was op 10 November 1921 in Oos-Londen gebore. Sy gaan skool op Aliwal-Noord en matrikuleer dan in Oos-Londen. Sy studeer verder aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1948 trou sy met die Italianer Guiseppe Lingua en drie kinders word uit die huwelik gebore. Susanna M. Lingua is in 1997 oorlede.


Op sestienjarige ouderdom begin sy skryf, maar haar loopbaan as skrywer begin eers in 1952 in alle erns wanneer haar eerste manuskrip vir publikasie aanvaar word. Sy spits haar veral toe op romantiese liefdesverhale wat dikwels op eksotiese afgeleë plekke afspeel. Anita Hamman maak in Nimf van die berge (1959) planne om op die erfplaas Hammanskloof te gaan boer. Gustav Erlank is die kwaai jong eienaar van die buurplaas, Rietvlei. Kort voor lank begin Anita jaloers raak op die beeldskone Wanda, wat geen geheim daarvan maak dat sy trouplanne met Gustav het nie.


Vermoedelik die eerste 1959 uitgawe, is die boekie in goeie gebruikte toestand.


Postage for buyer. 

Please check my other listings as I gladly combine items:

 https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01

More from this seller

View all
R30 shipping
Geknelde land - FA Venter (1960 Eerste uitgawe) met oorspronklike faktuur!
R160 No bids
Beautiful hand painted porcelain Angel with orange books
R32 No bids
R30 shipping
Die FAK volksangbundel Vir Suid Afrika - 1955 uitgawe in baie goeie toestand.
R280 No bids
R30 shipping
Kings, Queens, Chiefs and Rulers - David Loades
R100 No bids

Recently viewed

R30 shipping
MinimumRC Macchi M-5 360mm Wingspan KT Foam RC Aircraft Airplane Exhibition Cla... (MODEL: KITMOTOR)
R1,114
R30 shipping
Miami Sound Machine - Dr Beat (LP)
R140

Similar products

Rooi Jan Casper - Maanhaar van die berge
R70
Nimf van die Tulbaghstroom - Jordaan
R25
Meisie van die berge deur Sats Oosthuizen
R15
Berg van die Geliefdes
R20