Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nina en Jessie woon die Eksotiese Eksperimente Ekspo by. Dit is die beste ooit! Hulle verkyk hulle aan al die slim uitvindings. Die pet het ook saamgekom want Nina wil die briljante professor Crower vra om dit te ondersoek. Daar is dalk 'n wetenskaplike verklaring vir die pet se kragte. Maar dan raak die pet weg . . .
TITLE: Nina en die crazy klere
AUTHOR: Elizbe Van der Colff
SKU: 9780624085447
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/03/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr