Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1976 hardeband met stofomslag 180 bladsye, die stofomslag is erg verweer en het n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, die hardeband is goed, stempel van tehuis vir bejaardes op die eerste bladsy sowel as n penmerk -sien foto onder, bladsye is liggies vergeel, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending