Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VIER treffer boekklub hardebandboeke eerste druk met stofomslae, goed gebind, skoon teksbladsye, inskripsies op eerste skoon endbladsye, maar nog skoon endbladsye om daaroor te gaan.
1. Herfswinde 1984, 152 bladsye;
2. Bloeisels vir Elani 1979, 149 bladsye;
3. Die dogter van Tallie 1980, 152 bladsye.
4 Tamaryn van die veld, 1977 147 bladsye.
TWEE JP V.d. Walt hardebandboeke netjies met omslae, inskripsies van vorige eienaar op eerste bladsye, paar sellotape merkies.
5. Net vir jou Drienkie.en 6 Die wewenaar van Kapoet