This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Emporium644

Similar products

10% OFF
HS van BLERK - De, Wereld, hier's n kind vir jou. eerste Uitgawe 1995. Afrikaans Text. Biografiee
Secondhand
R1,490.40 R1,656.00
MACBETH deur William Shakespeare Vertaling: L.I. Coertze Eerste uitgawe 1948
Secondhand
R450.00
Die Kappie Kommando door Johanna Brandt (Eerste uitgawe 1913)
Secondhand
R900.00
45% OFF
Vrystaatse Dorpe deur Dr Jan van der Merwe
Secondhand
R2,750.00 R5,000.00
Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE) Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE) Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE)
Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE) Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE) Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE)
Sold

Njarabeb die Ratel deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE)

New 1 was available
Indicative market price: R100.00
R55.00
45% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
YS18812
Bob Shop ID
608926576
151 Bladsye, Hardeband
22cm x 14cm
EERSTE UITGAWE 1970

Waarom moes die mooi Tamarie na die onbekende land van die maan toe loop ? En waarom moes die ou vrou wat Njarabeb op die veld neergesit het, met haar bloed betaal ? En die onskuldige musiekmaker ? Hy wat geen plek op die veld het nie en van die een vuur na die ander swerf om vir die mense van die veld nuus van ander vure oor te dra. Jan J. van der Post se jongste verhaal oor die Boesmans van Suidwes vertel van 'n moordenaar in die midde van een van die klein nomadiese groepies.

Maar is Njarabeb bloot 'n gruwelike moordenaar wie se kopmurg deur die son gaargebrand is, of was die moorde 'n geloofsdaad ? Hy is tog immers die grootste jagter van sy groep en as slimme ken hy al die geheime van die maan. Daar is geen wettige rede vir hom om iemand uit jaloesie dood te maak nie. Een vraag bly hom egter kwel : wie het die maan gemaak ? En hierdie vraag keer elke keer kwellender as ooit na hom terug. Daarom het hy die maan se oppermagtige heerskappy uitgedaag. Hy kan mos sterker wees as die maan!

Njarabeb die Ratel is 'n verhaal wat diep setel in die religieuse en rituele oortuigings van die Boesman. Maar dis nie al nie : Dis 'n opwindende verhaal vol ontbering, avontuur en spanning van 'n klein klompie mense verlate op die veld.

En Van der Post ken hierdie geharde ou kleintjies. Hy skryf met so 'n verstommende insig en deernis oor hulle dat mens nooit twyfel aan die geloofwaardigheid van die verhaal nie. Die lot van Njarabeb, die mooi jong slimme, is tot aan die einde in die weeg-skaal. Is hy doodmaker of weldoener ? Hoekom maak 'n goeie jagter sy eie soort dood ?

Customer ratings: 1 ratings

goeie boeke ontvang dankie
11 Mar 2024