Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, 1970, eerste druk. Stofomslag nog baie netjies met net 'n paar merkies agter. Binneblaaie in 'n uitstekende toestand sonder enige merke. Stewig gebind. 'n Boeiende verhaal oor die Boesmans van Suidwes (Namibië) met 'n moordenaar in die midde van een van die klein nomadiese groepies – 'n verhaal diep gesetel in die religieuse en rituele oortuigings van die Boesman.