This item has closed with no items sold
View other items offered by booksatbloem(no ratings)

Similar products

NLV GROOTDRUK BYBEL
Secondhand
R300.00
NLV Bybel - Wil Vosloo
New
R60.00
Die Bybel, Nuwe Lewende Vertaling, Tweede Uitgawe 2011
Secondhand
R160.00
40% OFF
Bible - Die Bybel - NLV - 2006
Secondhand
R150.00 R250.00
NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe
NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe
Closed

NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe

New 1 was available
R1,200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
booksatbloem(no ratings)
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781431603237
Bob Shop ID
646934441

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:
n Stamboom.
n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
n Afdeling getiteld Waar staan dit in die Bybel? wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
n Afdeling getiteld Wat sê die Bybel oor ... waarin n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.

Die Familiebybel
 sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God bymekaar te kom en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.

8 volkleurkaarte
Groot lettertipe
2 merklinte
Bladsye is goudgerand
Geskenk aan-bladsy
Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik
Poëtiese gedeeltes in poëtiese styl geset
12-punt lettergrootte


TITLE: NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe

AUTHOR: Andrie Du Toit,Wil Vosloo

SKU: 9781431603237

PUBLISHER:  Christelike Uitgewersmaatskappy

PLACE PUBLISHED: South Africa

Size : 329 mm x 269 mm x 82 mm

Page Count : 1168

LANGUAGE: Afrikaans

Recently viewed

See more
Emerald Baby Potty Trainer
New
R659.00
Left & Right Air Cleaner Intake-Inlet Duct Hose For Mercedes S500 S550 S450 S350
New
R1,681.00
World Party - Best In Show (Yellow/Red Vinyl) (Vinyl)
New
R1,059.00
The Original Silver Dollar Pancake Pan
New
R1,530.00