Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About NLV Hout Uitreikbybel by Christelike Uitgewersmaatskappy
Die NLV Uitreikbybel is ideaal om uit te deel tydens uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat 'n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.
Verhelderende voetnote
7.64-punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg
Sagteband
768 Bladsye
Grootte: 211 x 135 x 22mm