Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het glip die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe. Almal se sy ma is gelukkig om 'n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy sangjuffrou vertel wie oom Jaap regtig is ...
TITLE: no
AUTHOR: Wendy Maartens
SKU: 9780799345292
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/01/2010
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans