Nog altyd hier gewees Die storie van`n Stellenbosche Gemeenskap - Hermann Giliomee

Nog altyd hier gewees Die storie van`n Stellenbosche Gemeenskap - Hermann Giliomee

1 available / secondhand
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643950724

2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand.

Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie. 

Van die beginjare het burgers, slawe en n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het. 

Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman (sy rug en bene gebreek tot hy die genadeslag ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die slag van Andringastraat, toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het. 

Nog altyd hier gewees bied n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van die Vlakte wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.

Add to cart

Recently viewed

See more
Wooden Cat Door Stopper - 21cm x 5cm height 14cm
R85.00
For Honor 200 Pro Little Tiger Embossed Leather Phone Case(Black)
R245.85
Knee length navy blue lined dress - Size 16
R195.00 No bids
1995 10 Kroner - Harald V NORWAY SUN17403
R2.00 No bids

Similar products

Die afwykende in die gemeenskap
R35.00
44% OFF
Kruispad, die toekoms van Afrikaans as openbare taal - Hermann Giliomee
R150.00 R270.00
Nog altyd hier gewees die storie van 'n Stellenbosse gemeenskap Hermann Giliomee
R135.00
Die Queen Victoria Gedenkhospitaal van Stellenbosch: 'n Baken van Ge - Krige, Ode
R115.00