Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl
Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl Nog n Stukkie -  Dine van Zyl
Nog n Stukkie -  Dine van Zyl
+4

Nog n Stukkie - Dine van Zyl

Secondhand 1 available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
650703042

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Dine van Zyl, 2010, Groot-formaat Sagteband - Kookkuns - 196pp. ISBN 9780620421843.

Vol stories, wenke en wyshede uit die Afrikaner-mond. Dit is vol resepte uit die Afrikaner-kombuis. Tradisionele kos met n titseltjie van diê en n proeseltjie van daai daarby. Nog n stukkie is vir mense wat hou van eet. Wat n goeie en ordentlike bord kos wil hê en nie net n klomp garnering om aan te pik nie.

Die Afrikaner se koskultuur is ryk aan resepte wat bewaar moet bly. Dit is die huidige geslag wat dit moet oordra van die oumense van die vorige eeu na die jongmense van die nuwe eeu, saam met die taal, literatuur, kos, liedjies, speletjies en gebruike.

Dine van Zyl vat die smul-leser op n nostalgiese toer deur die kos wat ons liefhet en die dinge wat vir ons saak maak. Was julle hande en sit in julle tande en kom kry vir julle nog n stukkie.ol stories, wenke en wyshede uit die Afrikaner-mond. Dit is vol resepte uit die Afrikaner-kombuis. Tradisionele kos met n titseltjie van diê en n proeseltjie van daai daarby. Nog n stukkie is vir mense wat hou van eet. Wat n goeie en ordentlike bord kos wil hê en nie net n klomp garnering om aan te pik nie.

Die Afrikaner se koskultuur is ryk aan resepte wat bewaar moet bly. Dit is die huidige geslag wat dit moet oordra van die oumense van die vorige eeu na die jongmense van die nuwe eeu, saam met die taal, literatuur, kos, liedjies, speletjies en gebruike.

Dine van Zyl vat die smul-leser op n nostalgiese toer deur die kos wat ons liefhet en die dinge wat vir ons saak maak. Was julle hande en sit in julle tande en kom kry vir julle nog n stukkie.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
29% OFF
5pcs SMA Male To SMA Male Pigtail Adapter Extended Cable
New
R373.46 R527.28
Fly Fishing in Mapumalanga
Secondhand
R50.00 No bids
Sexy Scarlett Boned Corset top with Bow Accents & Zipper Front
New
R390.00
Job Lot of 12 x Vintage KYK Photo Story Magazines Circa 70`s 80`s
Secondhand
R240.00

Similar products

Blood Stone (Irna van Zyl)
Secondhand
R248.90
Tuimeltrein - Renè van Zyl
New
R250.00
Slagoffers - Dine van Zyl (Standard Paperback)
Secondhand
R22.17
In die Konsentrasiekamp - Jeugherinneringe / Van Zyl
Secondhand
R300.00