Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geteken deur die skrywer, Dine van Zyl
"Die kos wat ons eet in die taal wat ons praat, met wenke en wyshede vir manne wat kan en vroue wat gewilliglik is"
2010. Ferm sagteband, 196 bladsye. Baie goeie toestand.
Dine van Zyl is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer, uitgewer en vryskutjoernalis. Van Zyl het verskeie boeke, veral kookboeke geskryf. Haar artikels is in 'n wye spektrum van Afrikaanse koerante en tydskrifte gepubliseer. Sy was ook die aanbieder van die TV-reeks "Boerekos met Dine van Zyl" op KykNet.