R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Nomadiese sterre bied ʼn terugkyk op Hambidge se net meer as 60 jaar en veral ʼn blik op haar plek in die Hambidge-huisgesin (soos in die gedigreeks "Witbank-Blues" waarmee die bundel afgesluit word). Dié blik word 'n lamentoso, 'n pynlike terugkyk ("Antigone") en die "blues" ʼn tint wat die stemming van die bundel kleur. Johan Myburg merk op: "Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met "hartenswoorde": woorde wat ʼn duidelike persoonlike betekenis het, maar só geboetseer word dat dit die leser toelaat om ʼn eie "hartensbegrip" daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan."
Die verwysing na sterre in die titel open verwysingsvelde van sterre, gesterntes en swerwers