Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nombulelo is baie lief vir haar Gogo se stories oor die diere wat in die bos woon maar sy is te bang om soontoe te gaan. Wanneer Gogo sterf moet Nombulelo haar moed bymekaarskraap om Gogo se magiese mot op 'n reis deur die bos te neem. Dit is 'n verhaal van liefde verlies en die ontdekking van innerlike krag.
TITLE: Nombulelo en die mot
AUTHOR: DINNEEN,S
SKU: 9781485900115
PUBLISHER: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 16/06/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 36
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 240 mm x 240 mm x 15 mm
WEIGHT: 200 gr