| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Wanneer die ou spulletjie nog boonop betrokke raak by een van die tuislande se dobbelpaleise, spat die vonke in alle rigtings. Dis saamlag met Suid-Afrika se gewilde TV-gesin in hul heel eerste vollengte rolprent
| Summary | Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe s ?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de Bruyn); tant Rapie (Francis Coertze); Jan en Grieta (Johan van der Merwe en Woutrine Theron) en n mooilyfmeisie (Zoli Marki) wat almal se sake omkrap... |
| Studio | M-Net Productions |
| Format | DVD |
| Release date | 20140801 |

