This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Returned Goods Centre26738

Nommer Asseblief (DVD)

New
R95.00
Closed 16 Aug 11 01:14
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Glen Marais, Kempton Park
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 26 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
International
Customer ratings:
Product code
6869597
Bob Shop ID
22674295
This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 7 to 10 working days

1. SOORT SOEK SOORT

Kriekie verjaar en daar moet partytjie gehou word. Eers is dit die dominee en dan sus Betta wat dreig om die beplande dansery te bederf maar ¿¿n ander afspraak vir die dominee en ¿¿n slaappoeiertjie vir sus Betta los die p[robleem op¿¿..vir eers. Daar is ¿¿n nuwe onderwyseres op die dorp.

2. DIE EENSAAMHEID

Mevrou Minnie krenk Freddie en gooi haar flikkers vir Fasie. Kriekie is jaloers en sy en Freddie neem wraak deur ¿¿n gerug te versprei dat Fasie dalk ¿¿n berugte sampioenmoordenaar is en so van sy vorige twee vrouens ontslae geraak het.

3. SAAMBOER

Hans en Belinda trek tydelik by Kriekie-hulle in. Sus Betta kom hiervan te hore en knip haar oorsese vakansie kort om ook op Eendrag in te trek.
Daar is gou spanning in die oorvol huis en Belinda daag net betyds op om Hans en Belinda se rusie by te l¿¿.

4. OOS, WES TUIS BES

Andries Paulsen hou van Annalie maar ryk Robbie Steyn krap in sy slaai. Betta maak moeilikheid net waar sy gaan. Eers loop Kriekie en Siena deur voor die spreekkamer aan die beurt kom. Wanneer sy egter hoor sy moet help gordyne maak kies sy vinnig koers na haar eie huis.

5. OU SPORT

Lukas Brand, die slagter, se jong vrou is moeilik. Wanneer daar ¿¿n ¿¿Dominee¿¿ De Jong in een van Eendrag se rondawels kom bly begin die poppe te dans. Eers maak die ¿¿dominee¿¿ oral skuld terwyl hy links en regs raad gee en wanneer hy gevra word om te preek, verdwyn hy skielik met die slagter se vrou. Jan en Grieta kry stry oor die jong onderwyseres maar die problem word gelukkig gou opgelos.

6. EENDRAG MAAK BOEREWORS

Die rondawels op Eendrag is klaar en die eerste twee huurders neem hul intrek. Juffrou Swanepoel is vas beslote om die De Waals van hul verkeerde gewoontes te red en Mnr Koorsen, ¿¿n uithaler worsmaker, begin in Kriekie belangstel. Fasie vlug na sy suster in die Kaap maar sus Betta kuier ook daar.

7. ¿¿BAAISKOUP¿¿

Fasie besluit om terug te gaan Eendrag toe en maak die verkeerde afleiding wanneer Koorsen oor Kriekie buk om iets uit haar oog te haal. Fasie klim deur die venster in sy kamer in sodat niemand moet weet hy is terug nie. Grieta het egter haar susterskind daar neergel¿¿ en Fasie is baie verle¿¿ wanneer die kind begin huil en almal by die kamer instorm waar hy net in sy nagbroek staan.

8. PALE TOE

Die De Waals is WP ondersteuners terwyl Koorsen die Blou Bulle verkies. Fasie en Koorsen gaan ¿¿n weddenskap aan en beplan om die wedstryd in Pretoria te gaan bywoon. Die weer versleg en in plaas van vlieg bring hulle die nag in ¿¿n kroeg deur. Terug op die plaas slap hulle hul roes af en mis die wedstryd.
 
Actors: Wouter Theron / Alex Heyns
Age Restriction: PG yrs
Language: Afrikaans
Region: 2
Edition: Single Disc
TV System: PAL
Product Code: 6869597

More from this seller

View all

Recently viewed

R30 shipping
10 Pairs G720 Carbon Brushes 5x8x12mm for Black&decke G720-b3 Gr750k
R396
Rob Thomas - Something to be
R24.95
R30 shipping
Green Stone Coaster,for Beverages,glass Agate Coasters,table Decor
R675

Customer ratings: 1 ratings

Very efficient Thank you
24 Mar 2011