Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Linda Buys. Softcover. Afrikaans. First edition. Struik Publishers (Pty) Ltd, 2005. In good condition. 232pp. ISBN-13: 978-1-77007-202-2. Die eerste noodhulp gids wat volledige instruksies gee oor hoe om noodhulp krisisse korrek te hanteer -- van bloeding, amputasies, brandwonde, byte, oog beserings, epilepsie en diarree tot by naarheid, sonsteek, vergiftiging, skok, verdrinking en beenbreke. Die stap-vir-stap illustrasies is uniek omdat dit die persoon wat eerstehulp toepas dadelik herinner aan watter procedures gevolg moet word, en dit sal ook van hulp wees vir mense wat nie kan lees nie. Daar is ook riglyne vir die inhoud van 'n eerstehulp tassie vir die huis asook by die kantoor en buite, en daar word gekyk na die gesondheids gevare, wetlike verantwoordelikhede, en die prosedures wat tydens 'n ongeluk gevolg behoort te word.