Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nooit! deur C M van den Heever kortverhale EERSTE UITGAWE
Kortverhale wat die mense se soeke na die Landelike uitbeeld asook die vereensaming van die boere-Afrikaner, in die stedelike milieu.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.