| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Nooit is n Lang Lang Tyd deur Anschen Troskie Roman
Skrywer van Dis Ek, Anna. Vertel die verhaal van drie vriendinne wat gaan vakansie hou en hul diepste geheime deel wat tot vyandskap lei.
Kwela boeke Uitgewers, 2008 Eerste uitgawe. 260p.
Toestand: Sagteband in goeie toestand, baie geringe rakslytasie.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.