Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
\\\'n Bundel opwindende verhale oor die jagveld en lewe toe die ruimte ongetem was: sketse van ervarings, gedurende die skrywer se sendingloopbaan van 16 jaar. Die skrywer was hoogleraar in die Volkekunde aan die Universiteit van Port Elizabeth.