Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
C. Johan Bakkes
medium Paperback
&Nbsp;
Die klim van 'n berg is amper soos die lewenspad. Sonder om nou te erg filosofies te raak jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan. Dit gaan gepaard met stampe en stote en swaar. Daar's ook heerlike oomblikke as jy rus en terugkyk na die pad waarlangs jy gevorder het. Maar ewig wink die kruin, en met hernieude krag stu jy opwaarts... Die maklik begaanbare wee hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle wee wat met bloedsweet gepaardgaan. Daar waar min ander dit nog gewaag het. Norrevok, so wil gerugte dit he, is 'n klein ou dorpie net anderkant Novisibirsk in Siberie. Daar waar dit rerig koud raak, soos in minus-40-grade-koud. Maar as jou naam Bakkes is, is die woord norrevok min of meer sinoniem met "nooit boedel oorgee nie ... Mettertyd bied Nepal, Pakistan en Ethiopie net nie meer genoeg van 'n uitdaging nie, en dan neem jou reise jou na toenemend vreemde plekke, daar waarheen die gewone toeris nie graag gaan nie, daar waar net die plaaslike inwoners hul eie taal verstaan. Niks Engels . . . en nog minder Afrikaans. Maar deur Afrikaans te brabbel en totaal dolli inkapas te pleit, help darem dat mens nie van die Trans-Siberiese trein afgegooi word nie. En met gebaretaal en akteursvernuf kan 'n ou 'n redelike ent kom; as jy byvoorbeeld in Sjina soos 'n mal koei moe en met jou hande bokant jou kop horings naboots en 'n denkbeeldige matador bestorm, kan jy darem keer dat iets aan jou voorgesit word wat eens die naam "Wagter" kon gehad het.
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.
https://cdn.shopify.com/s/files/1/0557/3856/4685/files/DALL_E_2024-05-09_14.56.05_-_Hyper-realistic_image_of_an_African_penguin_in_a_side_profile_holding_a_bag_overflowing_with_books._The_bag_prominently_displays_the_text_readmatter_6fd786fb-6cc1-45c2-a78b-6e1637c66a9e.webp?v=1715769713