This auction has been won.
Leading
RuanVB56 1 × R22.00
23 Aug 11:35

Similar products

Mama "Dis Binne-In ~ Dafre Troskie | Eerste Uitgawe 2011
Secondhand
R280.00
Historiese Opstelle deur Gustav Preller (1925 Eerste Uitgawe)
Secondhand
R330.00
Agter die Stuur deur Mike Boyle. Eerste uitgawe 1989. Hardeband. 176 pp.
Secondhand
R140.00
WEES MY GENADIG DEUR DR ANDREW MURRAY 1968 EERSTE UITGAWE
Secondhand
R230.00
Norrevok deur C Johan Bakkes Reisverhaal Eerste uitgawe, eerste druk
Sold

Norrevok deur C Johan Bakkes Reisverhaal Eerste uitgawe, eerste druk

Secondhand 1 was available
R2.00 minimum increment
R22.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
195862640

Norrevok deur C Johan Bakkes Reisverhaal Eerste uitgawe, eerste druk

Heel interessante anekdotes en beskrywings van ‘n rustelose siel, professor en skrywer wat die wêreld vol geswerf het om die onmoontlikste afgelee plekkies te bereik. Soos Bakkes in die voorwoorde skryf: “Die klim van ’n berg is amper soos die lewenspad. Sonder om nou te erg filosofies te raak – jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan. Dit gaan gepaard met stampe en stote en swaar. Daar’s ook heerlike oomblikke – as jy rus en terugkyk na die pad waarlangs jy gevorder het. Maar ewig wink die kruin, en met hernieude krag stu jy opwaarts . . . “Hy waarsku nie vir sensitiewe lesers nie. Foto’s.

Human en Rousseau, Eerste uitgawe, eerste druk, 142p.

Toestand: Sagteband, geringe vogskade op eerste 20 bladsye. Verder skoon en stewig gebind.

Verpakking en Posgeld R54 weens grootte, gewig en verhoogde poskantoor gelde

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

Recently viewed

See more
Academy Brushware Ivory 3 Piece Paint Brush Set - 25/38/50mm
New
R212.00
One False Move (Bill Paxton, Billy Bob Thornton) (4K Ultra HD) - Criterion Collection
New
R746.00
Dahlia Garden Pride Mix Seeds
New
R40.00
51% OFF
Two Fat Ladies - Full Throttle by Jennifer Paterson, Clarissa Dickson Wright
Secondhand
R95.00 R195.00