NORTJE, - Pennie se Vuur - (Hardeband in Stofomslag) *
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAT 4 BOOKS PER ORDER ALLOWED SO THAT PARCEL WEIGHS 2 kg. OR LESS) - Boek het voorhaan aan 'n Engelse skool behoort en het as klasleesboek gedien - Het 6 bloedjies se name voorin - Ou "stiekietape" merke van wat lank gelede se plastiese omslag vasgehou het - Omslag toon verweer op 'n paar plekke. >>> Henk en Basie is altwee op Wilgerdam se hoërskool. Aan die end van die jaar, na die gedoente met ou Garing, gaan Basie toe saam met Henk op hulle plaas vakansie hou. PENNIE SE VUUR is die kroniek van daardie onvergeetlike vakansie. - Henk-hulle se plaas lê ver in die kloof anderkant Waboomberg en Gruisstoot se wereld, diep tussen die loodregte Winterhoek- en Kouga-berge in. So ver lê daardie plaas en die ander daar, dat hul Kloof eintlik afgesluit is, n aparte stukkie wêreld, waar n eie taal so geurig soos n soetdoring self, gepraat word; waar die bergwater helderder en koeler is, die aarde geiler, die lower groener en die bob-bejane tamaaier en astranter en die mense se harte n bietjie groter vir hulle wat daar grootgeword het. - Vir n Klower is dit die paradys aan hierdie kant, al is daar skaarste of armoede of swaarkry. En die dinge wat hulle daar doen, die doen hulle met halfpad kop en halfpad hart, want hulle dink en hulle voel lê en weeg nog netjies oor die disselboom. Soos die ou Kleurling n pennie se vuur gaan vra by die winkeltjie, so leef hulle, gering en beskeie, maar in n weelde en n rykdom wat geld nie kan koop nie.