Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
" Ek het daar in my hoekie in die hospitaalsaal eers besef hoe baie ek opgegee het; hoe groot die besluit wat ek gemaak het, regtig was. Maar ek het na die geklets om my geluister en my pyn binnegehou. My borste was seer van ongestorte melk, maar ek kon jou nie voed nie, my kind."
Nota...aan my hart se punt deur Vee Remmar
'n Ware verhaal van 'n biologiese ma
Titel: Nota...aan my hart se punt
Skrywer: Vee Remmar
ISBN: 978-0-620543460
Publikasie datum: 28 November 2012
Lengte: 213mm
Breedte: 137mm
Massa: 230g
Bladsye: 160
Prys: R118
Aflewering (poskantoor na poskantoor): R35