Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SAGTEBAND IN GOEIE TOESTAND.Soos dit 'n trefferresep betaam is die aanbod dieselfde as dié van die voorgangers Haai Katriena, wat Vertel jy my nou! en Katriena, nou Lieg jy mos!. Kostelike, stuitige, vergesogte, pittige, plesierige, huishoudelike verhale uit die mond van Katriena Willemse, die bekkigste char in Tamboerskloof, wat haar kletswerk by die halwe huis verrig.