Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kamfer is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. In gedigte wat tegelyk toeganklik en onkonvensioneel is, skryf sy veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wreld waarin sy haar bevind dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie.
Paperback. Afrikaans. Kwela. 2009. In Good Condition.