This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Curiosity Cove5

Similar products

Monsterrugby (Fanie Viljoen)
Secondhand
R86.50
Nova - Vuurdoop (Fanie Viljoen)
Secondhand
R55.00
Jump - Fanie Viljoen
New
R220.00
18% OFF
Springbookaroo - Fanie Viljoen
New
R139.00 R169.00
Nova Omnibus 2 deur Fanie Viljoen
Sold

Nova Omnibus 2 deur Fanie Viljoen

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
Free shipping is available from Curiosity Cove for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from Curiosity Cove
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
644599980

Afrikaans Tiener

Toestand: Uitstekend. Soos nuut.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 344
Uitgewer: 2019  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799393170

Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.

Daar is geheime op Nova gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende het baie dinge deurgemaak en uitgevind. Maar daar is nog steeds vrae en die Eindspel is nog op pad.

Die laaste twee titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in n omnibus beskikbaar:

Sterreloper
Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ...
Maar daar is geheime wat Lucas steeds nie ontrafel het nie. Wie is die geheimsinnige Sterreloper wat gereeld vir hom boodskappe stuur? Wat beteken die vreemde visioen wat hy in sy broer se oë gesien het? En waarom wil die grootkoppe van Nova-eenheid hom en sy vriende skielik met vakansie see toe stuur? Kan hulle werklik die vrede vertrou?

Eindspel
Lucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie vasgevang in n nagmerrieagtige, donker ruimteskip waar aaklige goed met hom gebeur het nie.
Die Eindspel het reeds begin, besef Lucas.
Maar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly? Watter geheim dra Troy in hom? Waar kom die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas hê? Hoekom vind Lucas nou eers van die Slaper uit iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie? Maar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef ...?

Recently viewed

See more
For Kia 2024 Hallmo Car Key Protective Cover, Color: 6 Keys Brown
New
R398.90
REGT. DE WET METAL CAP BADGE
Secondhand
R85.00 No bids
LONDON NIGHT COMICS - RAZOR NO. 1 1998 FIRST PRINTING
Secondhand
R80.99
The Secret letter sof Jan van Riebeeck Robert Kirby
Secondhand
R170.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Item as described and delivered prior to expected date.
12 Jun 2025