R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
"Hulle het die kinders geopereer.Kry al vyf van hulle bymekaar.Ons vat hulle vanaand nog Eenheid toe."Dis vir Lucas en sy vriende steeds onwerklikom te dink hulle is vroer ontvoer. Deurruimtewesens. Maar gelukkig is al vier van hullenou veilig, en dinge kan terugkeer na normaal.Als is egter nie pluis nie. Watter geheime skuilnog agter die ho heinings van die Nova-eenheid?Wat sal gebeur as Lucas se pa uitvind dieruimtewesens het hulle geopereer? Wat betekendie ontstellende beelde wat Lucas in sy vriendese o sien? En hoe lank voor die geheimsinnigeruimteskepe weer hul verskyning maak?