Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Teen die agtergrond van dié geestelike élan bied Gestaltes en diere ’n verrassende wending, .Inhoud: Vooraf gespeel, Ballade van die nagtelike ure, Ballade van die sterwende man. Die boodskap aan Maria, Nou was sy liggaam, Renboot, Die hart op die fees, Ballade van die visser op land in die nag, Ballade van die bose, Die Strandjutwolf, Ballade van die drinker in sy kroeg, Die hond van God, Die Swart luiperd, Drie Diere, Kamer van spieels, Sfinks, Assiriese bul, Arend.Lees meer oor skrywer se werk by: http://www.oulitnet.co.za/seminaar/raper_vwl.asp
Nasionale Pers. Hardeband 1947 tweede druk met stofomslag 53 bladsye, goedgebind, skoon bladsye behalwe ink merk op stofomslag sien foto en 2 inkmerke in boek.