R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 9 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tafelberg, 1998, eerste uitgawe. Hardeband, 1212 bladsye in totaal.
Goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in die tweede volume geskryf. Op sommige bladsye is ligte potloodstrepe in die kantlyne (sien foto). Die boeke is stewig gebind en netjies.
J.C. Steyn vertel die verhaal van NP van Wyk Louw as kind op Sutherland, as opvoedkundige in Kaapstad, Amsterdam en Johannesburg, as skrywer, letterkundige, filosoof, kultuurleier, en as minnaar en eggenoot. Hy verbind Louw se lewensbesonderhede met sy omvangryke en geskakeerde letterkundige en filosofiese werk, skets die ontstaangeskiedenisse, gee besprekings, en toon aan hoe dit krities ontvang is. Talle voorheen ongepubliseerde artikels, toesprake, onvoltooide tekste en radiopraatjies word ingesluit, naas Louw en andere se briewe, aantekeninge en dagboekinskrywings.