Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Raka is seker die bekendste epos (verhalende gedig) in Afrikaans - gedig oor die stryd tussen Koki en Raka, onderskeidelik die verpersoonliking van goed en kwaad, kultuur en natuur, die verfynde en die dierlike ens.
Nasionale Pers 1943 rooi hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 48 bladsye.Netjese inskripsie op eerste endbladsy: AJ de Villiers Prieska 1944. Hardebandomslae se hoekies wys rakleeftyd.