Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
N.P. van Wyk Louw, Versamelde Prosa 1
Bevat die teks van die volgende boeke: Berigte te Velde; Lojale Verset; Swaarte- en Ligpunte; 'n Wereld deur Glas; Liberale Nasionalisme & Rondom Eie Werk.
Tafelberg, 1986. Hardeband met stofjas, 595 bladsye.
Baie goeie toestand met rakverwering en verkleuring van die stofjas. Intern skoon en stewig.