| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
N P VAN WYK LOUW X 3 TITELS:
1) Kruger Breek die Pad Oop en ander Hoorspele, Derde druk 1967, buiteblad toon verweer, andersyds 'n baie goed bewaarde eksemplaar.
2) Die Dieper Reg, Tweede Druk 1942, naaminskrywing op vveb, andersyds 'n baie goed bewaarde eksemplaar.
3)Alleenspraak, Vierde Druk 1943, naaminskrywing op vveb, andersyds 'n baie goed bewaarde eksemplaar.
Geen stofomslae.

